NOG N KEER - NOTES
THE CHORDS ARE NOT TRANSPOSED SO THEY ARE ALL IN THEIR ORIGINAL SHAPES
CAPPO: FRET 7
MOOD:
NOG N KEER - ORIGINAL
NOG N KEER
G C Am D G
Hier sit ons alweer net nog ‘n keer die wind het gaan lê maar die pyn bly seer
C Am D G
Hoe nou gemaak die tyd sal leer aanhou beweeg is die beste verweer
C Am D G
Son in die more die lug se blou die middrnag donker soos die jag ontvou
C Am D G
voëls in die somer ek wil vlieg na jou maar die winter se tralies ys ‘n bloue kou
G C Am D G
Hulle sê die geheue sal weldra vervaag maar alles bly helder soos ‘n bybelse plaag
G C Am D G
jou gesig in die lakens jou lyf wat sweet en die duiwel is die een wat weet
G C Am D G
Ek is vas in jou drade ek kan nie vergeet ek worstel al jare met my oerstem kreet
G C Am D G
Jy dans in die skare jy speel in die steeg ek roep na jou en ek probeer vergeet
G C Am D G
ek droom in die aand van ‘n vêr planeet waar glinster mense als aan liefde meet
G C Am D G
n kind in die somer n dusiend soene gee my jou hand en gooi weg jou skoene
G C Am D G
ons stap in die tuin ons swem in die see tot die gety alles verweer
G C Am D G
daar is hoop in die donker daar’s hoop in die lig alles en elkeen doen maar net sy plig
C Am D G
Son in die more die lug se blou die middrnag donker soos die jag ontvou
C Am D G
voëls in die somer ek wil vlieg na jou maar die winter se tralies ys ‘n bloue kou