LIG IN DIE MORE - NOTES
THE CHORDS ARE NOT TRANSPOSED SO THEY ARE ALL IN THEIR ORIGINAL SHAPES
CAPPO: FRET 5
MOOD:
LIG IN DIE MORE - ORIGINAL
LIG IN DIE MORE
Intro: G C G D G C G D G
G C G D G C
Son in die môre nog ‘n somer ontvou jeug sonder sorge
G D G
ek kan alles goed onthou
G C G D G C
gaan stap in die velde gaan swem in die see waar is gister se helde?
G D G
hulle raak kleiner met elke tree
Em C D G Em C D C
die lig in die môre sal alles weer wegvee al ons trane en ons sorge so begin alles weer
D G C
en weer en weer nog ‘n keer…
G C G D G C
vlieg na die maan op ‘n somer-nag se soom sonder gewig en geen perke
G D G
dis alles net ‘n droom
G C G D G C
ver weg in die ruimte vry van denke en vertoon met vlerke van vrede
G D G G D G
elke koning op sy troon in daai hemel waar ons woon
Em C D G Em C D
die lig in die more sal alles weer wegvee al ons trane en ons sorge so begin alles weer
D G C
en weer en weer nog ‘n keer…
​
Instrumental Em C D C Em Em C D C G
Em C D G Em C D C
die lig in die môre sal alles weer wegvee al ons trane en ons sorge so begin alles weer
D G C Em C D G
en weer en weer nog ‘n keer want dis vroeg in die môre die heel eerste begin
Em C D C
die toekoms bly verborge maar die storie is volbring
D G C
en die lig hou aan skyn nog ‘n keer…
G
nog ‘n keer…