VRIENDE MET VREEMDES - NOTES
THE CHORDS ARE NOT TRANSPOSED SO THEY ARE ALL IN THEIR ORIGINAL SHAPES
CAPPO: FRET 5
MOOD:
VRIENDE MET VREEMDES - ORIGINAL
VRIENDE MET VREEMDES
Intro: D G C G - DX 2
D G C G D G C G
Sê gou weer jou naam ek kan nie mooi onthou nie ek hoop jy sal verstaan dis nie dat ek jou nie vertrou nie
D Fm C G D G C G
so baie gesigte in die lug en stemme wat heeltyd praat almal wil iet sê almal wil iets hê
D
van mekaar
D G C G D G C G
alles beweeg so vining in hierdie eeu van misverstand geen tyd vir verduidelik of ‘n raak van die hand
D Fm C G D G C G
is jy op die verhoog of deel van die gehoor het ek jou reg verstaan het ek jou dalk verloor
D
in die geraas
D A C G D A C G
ek is vriende met vreemdes gesigte sonder blaam name en maskers narre met ‘n traan
D
so alleen
D G C G D G C G
kom ons stap daar na agter en maak nog ‘n lyn dis Kaapstad se beste vergeet van jou pyn
D Fm C G D G C G
ken ek jou van êrens facebook miskien ek is taamlik seker dat ek jou nooit weer sal sien
D
na vananaad
D G C G D G C G
ek sien jou deur die glas van ‘n verbygaande bus diep in jou denke en heel onbewus
D Fm C G D G C G
van ‘n wêreld buite die glaskas bestaan waar mense in drome glimlagte raam
D
met die son
Herhaal chorus
D G C G D G C G
kom bietjie nader en stap hier langs my ons kan praat oor die dinge wat jy graag vermy
D Fm C G D G C G
weerbaar en beeldskoon soos water van ‘n meer waar swemmende visse van vooraf moet leer
D
om te voel